DIE
SHACK
BESTEL NOU
Deur William P Young
NOU IN
AFRIKAANS
Ons
het alreeds 22 000 Afrikaanse Shacks binne 3 maande verkoop
Baie
mense wat die boek al in Engels gelees het, se kommentaar is,
"Dit
lees so lekker in Afrikaans dat ek baie goed nou vir die eerste
keer verstaan". Helena Botha, KZN.
"Ek
hoor net die hartklop van God beter in my eie taal". Afrikaanse
Grafiese kunstenaar, Chicago Illinois
"
Baie geluk, hierdie is 'n wenner!" Besturende Direkteur van
'n landwye boek verspreider.
"Hierdie boek
is klassiek - nog beter in Afrikaans" NG Predikant Ladysmith.
DIE
SHACK Deur William P.
Young
Vertaal deur Nel Claassen
en Stephan Vosloo
BESTEL NOU
DIE
SHACK het die godsdienstige geskenkpapier
waarmee
ek God toegedraai het, afgeskeur
en
die werklike God ontbloot.
Dit
het my lewe vir altyd verander.
Wendy
Coetzee
Op ʼn
ongewone manier word God en Sy liefde, die belangrikheid van verhoudinge
en
die bevrydende krag van vergifnis aan die leser oorgedra.
Ek
is van mening dat mense op alle vlakke en grade van spiritualiteit
deur
hierdie boek geraak en selfs ten diepste verander gaan word.
Die
skrywer slaag meesterlik daarin om jou die “klein-prentjie”
mentaliteit
van
die lewe te laat vervang met die groter
prent
van ʼn genadige God en die ware sin van die lewe.
Dr. Isak Burger,
President van die A.G.S.
Ons eie
huis het in baie donker tye hierdie perspektief op God se Vaderhart
nodig
gehad en baie heling beleef uit die lees van hierdie eenvoudige
verhaal.
Op Teologiese gebied dink ek is die boek handig omdat dit die verhaal
gebruik
om mense se seer aan te spreek en baie Bybelse waarhede in verhaaltrant
oopmaak.
Die verhoudingsmatige in die verstaan van die Drie-Eenheid word
ook,
na
my mening, treffend en eenvoudig uiteengesit. Daarom: Tolle, lege!
(Neem, lees!)
Dr.
Lourens Schoeman, NG Sendingleraar |